STYL & LUUKS

Eksotiese verskansing

Eksotiese verskansing

EKSOTIESE VERSKANSING Toe die pandemie sy kop nog liggies uitgesteek het en die idee van maskers eksentriek en amper opwindend was, het hierdie produksiespan van DeKat daarvan ’n eksotiese mode-oomblik gemaak. Sonder die verwagting dat publikasie gekniehalter gaan...

Eksotiese verskansing

Elzilda Becker, die redakteur en uitgewer, wou by die dieper betekenis van maskers uitkom: “Hoe dit jou verander, hoe anders mense lyk met maskers op. Of hoe dit deur die eeue gebruik is om iets weg te steek of iets te beklemtoon…

ERRE: EERLIK EN ELEGANT

Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en Damlinkolleges het in 2012 agtergekom dat hulle mekaar kan komplimenteer en met ’n reeks klere weggespring. Carina as “plat” ontwerper—met ander woorde op papier op ’n tafel—en Natasha as drapeerder…

ERRE:  EERLIK EN ELEGANT

ERRE: EERLIK EN ELEGANT

ERRE: EERLIK EN ELEGANT Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en Damlinkolleges het in 2012 agtergekom dat hulle mekaar kan komplimenteer en met ’n reeks klere weggespring.ERRE: EERLIK EN ELEGANTPhotography  Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en...

THE DREAM ELECTRIC

The car is an evolution of the exclusive German brand’s history, combining the distinctive, sleek looks of a Wiesmann with a modern, highly engineered, electric powertrain providing breath-taking performance.

The twin electric rear-mid mounted motors in the two-seater, rear-wheel drive Project Thunderball deliver up to 500kW (680hp) to the rear wheels and 1100 Nm of torque, delivering phenomenal straight-line performance and a 0-62mph (0-100km/h) sprint acceleration time of 2.9 seconds.

THE DREAM ELECTRIC

THE DREAM ELECTRIC

The dream electric Wiesmann, the luxury sports car marque, has revealed additional technical details of its highly anticipated all-electric vehicle codenamed Project Thunderball - a vehicle that represents a return for the iconic brand with the world's first electric...

A Flash of French Flair

Citroën’s design is synonymous with excitement and individuality and is as human-centric as it is distinctive. In the case of the new C3 compact crossover, Citroën took inspiration from those who will drive the all-new C3, giving the crossover its unique character that is ideal for South African conditions and a range of features in typically chic Citroën style.

Escape to the bush: luxury family style

For many of us, childhood holidays are remembered as a magical time before the worries of everyday life weighed on us, and the drudgery of chores was a foreign concept. For those seeking to return to this idyll, Morukuru Family Madikwe is the answer.

Mercedes-Benz Constantiaberg: Redefining Luxury Automotive Retail

Step aside, traditional motor dealerships! Mercedes-Benz is rewriting the rules and taking the luxury experience to a whole new level with the launch of its groundbreaking Constantiaberg dealership. It’s time to bid farewell to the days of lacklustre showrooms and stuffy salespeople. Mercedes-Benz has embraced the future with open arms, creating a space where innovation, style, and unforgettable experiences converge. Get ready to buckle up and join us on a journey through the remarkable evolution of motor dealerships.

Exploring Thailand’s Temples: A Fusion of Art, Architecture, and Devotion

The Province of Nan is a wild and mountainous region which borders Laos in the north of Thailand. Here you will find a melting pot of Burmese, Laotian and Thai cultures. Buddhism permeates most aspects of daily life in Northern Thailand. In every town there are temples of prominence. These temples tell a story of local history, they showcase art, and they are what connect many Thai people to one central philosophy of living. To understand the history and the nature of a temple is to understand a community or an area.

Minder rommel, meer vonk

Minder rommel, meer vonk Immer aan die woeker om die pas aan te gee met innoverende, omgewingsvriendelike produkte, het die gaskoeldrankhandelsnaam, SodaStream, onlangs twee nuwe generasie-vonkelwaterapparate onder die naam Art en Terra in Suid-Afrika bekend...

Mercedes Benz Launches the Show-stopping EQE in Johannesburg

DEKAT Magazine was present at the Mercedes-Benz EQE launch, which took place at the opulent Houghton Hotel. By MICHELLE NAUDÉ

KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK

Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan. Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu van Suid-Afrika.

Eksotiese verskansing

Elzilda Becker, die redakteur en uitgewer, wou by die dieper betekenis van maskers uitkom: “Hoe dit jou verander, hoe anders mense lyk met maskers op. Of hoe dit deur die eeue gebruik is om iets weg te steek of iets te beklemtoon…

ERRE: EERLIK EN ELEGANT

Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en Damlinkolleges het in 2012 agtergekom dat hulle mekaar kan komplimenteer en met ’n reeks klere weggespring. Carina as “plat” ontwerper—met ander woorde op papier op ’n tafel—en Natasha as drapeerder…

MAKING A DIFFERENCE

Growing up on a family farm in the Karoo offered Roelof Lategan the opportunity to roam freely in the veld and enjoy a fulfilling life close to nature – moulding him perfectly for his role as a financial entrepreneur, CEO and sole shareholder…

DINAMIES. RATS. PARAAT.

“Uitnemendheid pasgemaak vir jóַú behoeftes.” Dít is nie net die slagspreuk die Pretoriase prokureursfirma Grosskopf Prokureurs nie; maar onder leiding van die firma se stigter, Johann Grosskopf, wil die dinamiese span hul kliënte…

Mercedes-Benz Constantiaberg: Redefining Luxury Automotive Retail

Step aside, traditional motor dealerships! Mercedes-Benz is rewriting the rules and taking the luxury experience to a whole new level with the launch of its groundbreaking Constantiaberg dealership. It’s time to bid farewell to the days of lacklustre showrooms and stuffy salespeople. Mercedes-Benz has embraced the future with open arms, creating a space where innovation, style, and unforgettable experiences converge. Get ready to buckle up and join us on a journey through the remarkable evolution of motor dealerships.

’N SPIEKERIES NUWE KÊREL

Ten midde van ’n kakofonie van voorsieningsketting-probleme wêreldwyd met rekenaarskyfietekorte kry Mercedes-Benz dit reg om ’n eersteklas produk na die mark te bring. Dit is nie asof ons nie al baie jare self met die huidige C Klas…

THE FUTURE OF MOTORING: MORE QUESTIONS THAN ANSWERS

Right now, in the motoring world, e-mobility is the buzzword. But will electric cars really save our planet? Will we even own cars in the future? CHARLEEN CLARKE says that, when it comes to the future of motoring, there are more questions than answers…

Ruan Huisamen beperk, en onbeperk

Op 25-jarige ouderdom was Ruan Huisamen een van die deelnemende kunstenaars wat ’n werk moes lewer vir die 2016 US Woordfees se uitstalling, Bosch in Afrika, geïnspireer deur die 15de-eeuse kunstenaar Hieronymus Bosch.

OOS, WES, TUIS BARRYDALE

Vir dekades al is hy ’n bekende modeontwerper. Een wat veral droomtrourokke vir plaaslike en oorsese bruide skep. Die laaste paar jaar maak sy ontwerpersoog ook die binnekant van huise mooi. Hy is veelkantig en sy talent om te skep, te stileer, dinge op ongekende, maar kunstige wyse bymekaar te sit op ’n manier wat leefbaar en huislik is, is grensloos.

DIE GROOT, GUL GASHEER

RENÉE RAUTENBACH het Pretoria se vooraanstaande restauranteur Forti Mazzone by sy nuutste eetplek ontmoet en met springbokcarpaccio en gnocchi om haar aan te moedig gesels oor kos, wyn, kuns, familie, opera en Italië.

Brutaal mooi of Brute skoonheid

Brutalisme, wat letterlik verwys na die brute, eerlike gebruik van boumateriaal in ’n gebou, was ’n omstrede beweging in die argitektuur van die middel 20ste eeu en is wyd gekritiseer oral waar sulke geboue verrys het. Dit het ook in Suid-Afrika geland,,,

A sense of place

Humans perceive the world through the five major senses and good design keeps this in mind. DANIEL VAN DER MERWE from LEAF Architects discusses the balance between our senses and our surroundings…

AGTERPLAAS MET STYL

Dis dalk die antitese van ’n winkelsentrum of ’n klap in die gesig van die verbruikerskultuur, maar Victoria Yards in Johannesburg is beslis ’n unieke konsep. Antieke ruïnes is ooglopend bewarenswaardig, maar dit vereis ’n spesiale oog…

Die Kat, ons kat, DEKAT

De Kat se blad of se balkon, waar lê die waarheid? DAN SLEIGH gaan krap die waarheid oop. Onaangename mengsel van onkunde, leuen en vooroordeel, amper so onverwoesbaar soos die kat in die liedjie, is ’n verskynsel hierlangs bekend as…