RADIKALE VERBEELDING VAN AFROFUTURISME

RADIKALE VERBEELDING VAN AFROFUTURISME ’n Nuwe generasie kunstenaars omarm die konsep van Afrofuturisme in verskeie genres, maar in Suid-Afrika het kunstenaars nog nie die ryk verbeeldingswêreld ten volle ontgin nie. JOHAN LIEBENBERG het dié veld ondersoek....

VERDOEMENDE KANSELLEERKULTUUR

VERDOEMENDE KANSELLEERKULTUUR Sosiale media is ’n seën, maar ook ’n straf en om aan die verkeerde kant van Facebook-volgelinge of die Twitterati te beland, kan die skandvlek op jou plaas en van jou ’n paria op alle gebiede maak. JOHAN LIEBENBERG en die DeKat-span het...

KULTUUR EN TAAL IS ’N TROJAANSE PERD

KULTUUR EN TAAL IS ’N TROJAANSE PERD Is Afrikaans se dae getel? PIET CROUKAMP ondersoek verskeie omstandighede en omwentelinge in die wêrelde in en om ons wat ’n uitwerking op die voortbestaan van taal en kultuur uitoefen.     Is Afrikaans se dae getel? Piet Croukamp...

MET LAAGWATER KAN JY SIEN WIE KAAL SWEM

MET LAAGWATER KAN JY SIEN WIE KAAL SWEM DEON MAAS het Suid-Afrika se stof van sy voete afgeskud en woon nou in Berlyn. Hy het geen verlange na sy heimat nie, want vir die eerste keer in sy lewe slaap hy rustig met albei oë toe en wat is dit nie ‘n wondersoete...