KUNS

Deur die oë van Stella

Deur die oë van Stella

Stella Olivier neem waar hoe kuns geskep word. Sy karteer die verloop van die kreatiewe proses van kunstenaars en deur die observasie vas te lê skep sy self kuns. LIELA MAGNUS het met haar gesels.Stella Olivier neem waar hoe kuns geskep word. Sy karteer die verloop...

Deur die oë van Stella

Stella Olivier neem waar hoe kuns geskep word. Sy karteer die verloop van die kreatiewe proses van kunstenaars en deur die observasie vas te lê skep sy self kuns. LIELA MAGNUS het met haar gesels. Stella Olivier se hande praat harder as haar stem. Haar polse buig in die ritme van haar woorde en haar vingers buig elegant wanneer sy iets verduidelik. Dis sterk bewegings, ’n weerkaatsing van die vrou wat as middelkind onafhanklikheid geniet het.

Lank Lewe Mary

Lank Lewe Mary

Die internasionaal gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Mary Sibande, het in Desember 2021 die jaarlikse Helgaard Steyn-prys verower. Haar beeldhou-installasie, In the midst of chaos there is opportunity, het dié kroon besorg.

A TRIBUTE TO CLAY

A TRIBUTE TO CLAY

WILHELM VAN RENSBURG, senior art specialist at Strauss & Co, throws the ball of contemporary ceramics into the centre of the potter’s wheel and finds a star…

Ruan Huisamen beperk, en onbeperk

Ruan Huisamen beperk, en onbeperk

Op 25-jarige ouderdom was Ruan Huisamen een van die deelnemende kunstenaars wat ’n werk moes lewer vir die 2016 US Woordfees se uitstalling, Bosch in Afrika, geïnspireer deur die 15de-eeuse kunstenaar Hieronymus Bosch.