
KOSVRIENDE VIER VARKVLEISFEES
Weke voor DEKAT se opname vir ’n TV- en stilfotografiesessie met bekende sjefs wat elkeen met ’n gunsteling varkvleisgereg sou opdaag, word ’n Whatsappgroep gestig om almal wat betrokke is bymekaar te snoer onder die vaandel van varkvleisfeestelikheid!
DAAR’S ‘N VEGAN OP MY VERANDAH
Mymeringe oor die rykdom van kos. Dié bekendstelling is die resultaat van Louis en Bella se eie woorde en ’n heerlike ontmoeting met Bella in ’n koffiewinkel in Darling.
HANNELIE VAN AS het gaan inloer.

DAAR’S ‘N VEGAN OP MY VERANDAH
DAAR’S ‘N VEGAN OP MY VERANDAH Deur Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren. Mymeringe oor die rykdom van kos. Dié bekendstelling is die resultaat van Louis en Bella se eie woorde en ’n heerlike ontmoeting met Bella in ’n koffiewinkel in Darling. HANNELIE VAN AS...