
ONDER DIE TEKEN VAN DIE SEKELMAAN
Vir eeue is die naam Isis in Afrika geassosieer met die Egiptiese godin Isis, wat siele na die onderwêreld gehelp het, maar nou het Isis onheilspellende assosiasies met dood, verwoesting en fanatiese fundamentalisme, DE WET POTGIETER doen verslag.

Die Kat, ons kat, DEKAT
De Kat se blad of se balkon, waar lê die waarheid? DAN SLEIGH gaan krap die waarheid oop. Onaangename mengsel van onkunde, leuen en vooroordeel, amper so onverwoesbaar soos die kat in die liedjie, is ’n verskynsel hierlangs bekend as…
DIE VERSKRIKKING WAT VERSWYG WORD
Oorlog beteken dood en verwoesting en chaos, maar die geweld en verkragting wat teenoor vroue gepleeg word, word dikwels toegesmeer soos CHARNÉ KRUGER se soektog daarna in die Anglo-Boereoorlog dit aan die lig bring…

DIE VERSKRIKKING WAT VERSWYG WORD
DIE VERSKRIKKING WAT VERSWYG WORD Oorlog beteken dood en verwoesting en chaos, maar die geweld en verkragting wat teenoor vroue gepleeg word, word dikwels toegesmeer soos CHARNÉ KRUGER se soektog daarna in die Anglo-Boereoorlog dit aan die lig...

Met laagwater kan jy sien wie kaal swem
Met laagwater kan jy sien wie kaal swem In Berlyn kan jy álles kry. Daar is die ketamien en speed mengsel wat jou 48 uur lank sal laat dans by die vure wat hoog brand langs die Spreerivier wat verby die techno-klub Griessmüle loop.facebookinstagramyoutubeMet laagwater...
Met laagwater kan jy sien wie kaal swem
In Berlyn kan jy álles kry. Daar is die ketamien en speed mengsel wat jou 48 uur lank sal laat dans by die vure wat hoog brand langs die Spreerivier wat verby die techno-klub Griessmüle loop…

Quo Vadis Afrikaans Musiek
’n Mens kan die vraag: waar staan Afrikaanse musiek vandag? kortliks as volg beantwoord: Afrikaans is ’n dinamiese taal, en net so ook is die kunste (insluitende musiek) in Afrikaans, en solank as wat mense Afrikaans praat…

GEMENE GROND
In Afrikaans beteken plaas ook plek en vir baie Suid-Afrikaners is die plaas die plek waar hulle vandaan kom, waar hul wortels is; dit is dus meer as bloot eiendom – dis ’n hoogs emotiewe begrip soos THERESA PAPENFUS verduidelik.