GEROOSTERDE VARKBOUD MET GEBAKTE NEKTARIENS IN VERJUICE

GEROOSTERDE VARKBOUD MET GEBAKTE NEKTARIENS IN VERJUICE

Ingredients

  • 1 hele varkboud met varkpootjie, teen kamertemperatuur
  • Sout na smaak
  • 1 koppie lemoensap
  • 3 koppies verjuice
  • 1 louriertakkie
  • 12 ryp nektariens
  • 1 koppie heuning

Instructions

  1. Voorverhit oond tot 150 °C
  2. Vryf sout oor die boud.
  3. Plaas om ’n vlak bakplaat gevoer met foelie en bakpapier.
  4. Giet lemoensap en verjuice oor en bak vir 6 uur. Voeg water by as vloeistof verdamp.
  5. Laat varkboud rus vir 30 minute, liggies bedek met foelie.
  6. Verhit oond tot 180 °C.
  7. Plaas nektariens op ’n bakplaat om hulle te rooster.
  8. Sny klein kruisies op die bokant.
  9. Drup heuning oor en rooster vir 20 minute.
Skip to Recipe