GEROOSTERDE ARTISJOKKE MET SUURLEMOEN

GEROOSTERDE ARTISJOKKE MET SUURLEMOEN

Yield: 6
Prep Time: 30 minutes
Cook Time: 1 hour

Ingredients

  • 1 blik artisjokharte
  • 30 ml olyfolie
  • Knippie sout en peper
  • Skil en sap van 1 suurlemoen

Instructions

  1. Voorverhit die oond tot 170° C.
  2. Dreineer die artisjokke en sny die harte in kwarte.
  3. Plaas op ’n bakplaat, bedruip met olie en geur met sout en peper.
  4. Rasper die skil van die suurlemoen en strooi dan die suurlemoenskil en sap oor die artisjokke.
  5. Rooster vir 10-15 minute tot geurig en lig bruin.
  6. Bedien bo op die beesfilet.
Skip to Recipe