GEBAKTE MURGBENE

GEBAKTE MURGBENE

Yield: 6
Prep Time: 30 minutes
Cook Time: 1 hour

Ingredients

  • 8-10 murgbene, grotes met baie murg
  • 2 E sagte botter
  • Vars tiemie, fyngekap
  • Sout en witpeper

Instructions

  1. Meng die vars tiemie, sout en witpeper by die sagte botter
  2. Pak die murgbene in ’n oondpan. Skep op elkeen ’n blerts botter en tiemie.
  3. Bak teen 180 °C tot die murg sag is.
  4. Bak intussen vetkoeke.

Notes

Niks is so lekker soos warm murg toegewikkel in ’n pasgebakte vetkoek nie!

Skip to Recipe