Sjef Forti gaan ons bederf met resepte vir heerlikse disse. Ons leer by die meester om self liplekker disse te maak. Dié week herontdek hy en sy vrou, Veralda, wat hy op DEKATv se vorige reeks ontmoet het, hoe om sy tradisionele familie slaai, nuwe lewe te gee.