BON VIVANT

OOS, WES, TUIS BARRYDALE

OOS, WES, TUIS BARRYDALE

Oos, Wes, Tuis Barrydale Ná vele omswerwinge op soek na ’n blyplek, het twee lewensmaats onverwags op Barrydale afgekom en besluit om net daar nes te skop. MARLIZA VAN DEN BERG het gaan kyk hoe dit lyk.Oos, Wes, Tuis BarrydalePhotography  Ná vele omswerwinge op...

OOS, WES, TUIS BARRYDALE

Vir dekades al is hy ’n bekende modeontwerper. Een wat veral droomtrourokke vir plaaslike en oorsese bruide skep. Die laaste paar jaar maak sy ontwerpersoog ook die binnekant van huise mooi. Hy is veelkantig en sy talent om te skep, te stileer, dinge op ongekende, maar kunstige wyse bymekaar te sit op ’n manier wat leefbaar en huislik is, is grensloos.

DIE GROOT, GUL GASHEER

DIE GROOT, GUL GASHEER

RENÉE RAUTENBACH het Pretoria se vooraanstaande restauranteur Forti Mazzone by sy nuutste eetplek ontmoet en met springbokcarpaccio en gnocchi om haar aan te moedig gesels oor kos, wyn, kuns, familie, opera en Italië.