ARGITEKTUUR & ONTWERP

KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK

KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK

Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan. Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu van Suid-Afrika.

SCULPTING THIS EARTH

SCULPTING THIS EARTH

Sculpting This Earth, the new film from Cape Town’s CineSouth Studios about the work of Stellenbosch artist Strijdom van der Merwe, is one of only a handful of feature-length films about land art worldwide to date…

Brutaal mooi of Brute skoonheid

Brutaal mooi of Brute skoonheid

Brutalisme, wat letterlik verwys na die brute, eerlike gebruik van boumateriaal in ’n gebou, was ’n omstrede beweging in die argitektuur van die middel 20ste eeu en is wyd gekritiseer oral waar sulke geboue verrys het. Dit het ook in Suid-Afrika geland,,,