TUISBLAD
ONDER DIE TEKEN VAN DIE SEKELMAAN
Vir eeue is die naam Isis in Afrika geassosieer met die Egiptiese godin Isis, wat siele na die onderwêreld gehelp het, maar nou het Isis onheilspellende assosiasies met dood, verwoesting en fanatiese fundamentalisme, DE WET POTGIETER doen verslag.
VERDOEMENDE KANSELLEERKULTUUR
Sosiale media is ’n seën, maar ook ’n straf en om aan die verkeerde kant van Facebook-volgelinge of die Twitterati te beland, kan die skandvlek op jou plaas en van jou ’n paria op alle gebiede maak. JOHAN LIEBENBERG en die DeKat-span…
DIE VERSKRIKKING WAT VERSWYG WORD
Oorlog beteken dood en verwoesting en chaos, maar die geweld en verkragting wat teenoor vroue gepleeg word, word dikwels toegesmeer soos CHARNÉ KRUGER se soektog daarna in die Anglo-Boereoorlog dit aan die lig bring…
ANDROGENITEIT, FEMINITEIT EN BRITSE IMPERIALE SEKSUALITEIT IN DIE LAAT VICTORIAANSE ERA
Emeritus- senior professor aan die Universiteit van die Vrystaat ANDRIES RAATH het die verheerliking van manlikheid en mans as byna opperwesens in die Victoriaanse era ondersoek en verduidelik die uitwerking daarvan op…
Die Kat, ons kat, DEKAT
De Kat se blad of se balkon, waar lê die waarheid? DAN SLEIGH gaan krap die waarheid oop. Onaangename mengsel van onkunde, leuen en vooroordeel, amper so onverwoesbaar soos die kat in die liedjie, is ’n verskynsel hierlangs bekend as…
Met laagwater kan jy sien wie kaal swem
In Berlyn kan jy álles kry. Daar is die ketamien en speed mengsel wat jou 48 uur lank sal laat dans by die vure wat hoog brand langs die Spreerivier wat verby die techno-klub Griessmüle loop…
Kultuur en taal is ’n Trojaanse perd
Is Afrikaans se dae getel? PIET CROUKAMP ondersoek verskeie omstandighede en omwentelinge in die wêrelde in en om ons wat ’n uitwerking op die voortbestaan van taal en kultuur uitoefen. Baie Suid-Afrikaners emigreer oor die wêreld…
Quo Vadis Afrikaans Musiek
’n Mens kan die vraag: waar staan Afrikaanse musiek vandag? kortliks as volg beantwoord: Afrikaans is ’n dinamiese taal, en net so ook is die kunste (insluitende musiek) in Afrikaans, en solank as wat mense Afrikaans praat…
GEMENE GROND
In Afrikaans beteken plaas ook plek en vir baie Suid-Afrikaners is die plaas die plek waar hulle vandaan kom, waar hul wortels is; dit is dus meer as bloot eiendom – dis ’n hoogs emotiewe begrip soos THERESA PAPENFUS verduidelik.
Gielie Hoffmann: Die lewe se oomblikke vasgevang in ‘Naam Van Dier Dorp’
WILMA STOCKENSTRÖM – UNIEK, UITSONDERLIK, UITMUNTEND
As hy terugdink aan die TV-reeks Manakwalanners, was dit die karakter Lenie Strauss wat ’n onuitwisbare indruk op hom gemaak het – Lenie, oftewel Wilma Stockenström, met haar droë manier van sê en haar…
Kuns wat Grense verskuif: Sasol Nuwe Handtekeninge 2024 verras en inspireer
In die hart van Suid-Afrika se kreatiewe landskap ontluik ‘n nuwe generasie kunstenaars. Die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2024 het nie net rekords gebreek nie, maar ook diep emosionele snare geroer met werke wat die menslike ervaring verken. Van wrewel tot Ubuntu, hierdie uitstalling weerspieël ons nasie se siel deur die oë van opkomende talent. Ontdek hoe Miné Kleynhans se meditasie oor wrewel haar die hoofprys besorg het, en duik in die ryk tapisserie van stories wat ons kollektiewe identiteit vorm.
Deur die oë van Stella
Stella Olivier neem waar hoe kuns geskep word. Sy karteer die verloop van die kreatiewe proses van kunstenaars en deur die observasie vas te lê skep sy self kuns. LIELA MAGNUS het met haar gesels. Stella Olivier se hande praat harder as haar stem. Haar polse buig in die ritme van haar woorde en haar vingers buig elegant wanneer sy iets verduidelik. Dis sterk bewegings, ’n weerkaatsing van die vrou wat as middelkind onafhanklikheid geniet het.
A TRIBUTE TO CLAY
WILHELM VAN RENSBURG, senior art specialist at Strauss & Co, throws the ball of contemporary ceramics into the centre of the potter’s wheel and finds a star…
Lank Lewe Mary
Die internasionaal gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Mary Sibande, het in Desember 2021 die jaarlikse Helgaard Steyn-prys verower. Haar beeldhou-installasie, In the midst of chaos there is opportunity, het dié kroon besorg.
Onmeetlike skoonheid in verval – Henk Serfontein
GERARD SCHOLTZ het die sprong geneem en die kunstenaar Henk Serfontein persoonlik in sy woonstel in Romarco Court in die Kaapstad gaan ontmoet…
Ruan Huisamen beperk, en onbeperk
Op 25-jarige ouderdom was Ruan Huisamen een van die deelnemende kunstenaars wat ’n werk moes lewer vir die 2016 US Woordfees se uitstalling, Bosch in Afrika, geïnspireer deur die 15de-eeuse kunstenaar Hieronymus Bosch.
OOS, WES, TUIS BARRYDALE
Vir dekades al is hy ’n bekende modeontwerper. Een wat veral droomtrourokke vir plaaslike en oorsese bruide skep. Die laaste paar jaar maak sy ontwerpersoog ook die binnekant van huise mooi. Hy is veelkantig en sy talent om te skep, te stileer, dinge op ongekende, maar kunstige wyse bymekaar te sit op ’n manier wat leefbaar en huislik is, is grensloos.
DIGKUNS UIT HOUT
Met vaardige vakmanskap maak die Suid-Afrikaner Alber Bekker viole van internasionale standaard. MARTIE SWANEPOEL het by hom in sy ateljee in Linden gaan kuier. Uit sy ateljee kom die klanke wat die Amerikaanse klassieke superster…
DIE GROOT, GUL GASHEER
RENÉE RAUTENBACH het Pretoria se vooraanstaande restauranteur Forti Mazzone by sy nuutste eetplek ontmoet en met springbokcarpaccio en gnocchi om haar aan te moedig gesels oor kos, wyn, kuns, familie, opera en Italië.
MODEWERPER BLOM AL JARE IN NEW YORK
Henry Schickerling ontwerp vir operasterre soos Pretty Yende en Susan Graham, die soul-ikoon Aretha Franklin en televisie se Judge Judy. Hy praat met MARGUERITE VAN WYK oor sy liefde vir opera en vertel staaltjies oor superrykes…
MNR.HOED IN DIE GROOT APPEL
Albertus Swanepoel – nou al 27 jaar in New York – is gemaklik in die geselskap van grotes soos die Amerikaanse redakteur van Vogue, Anna Wintour, en werk op Broadway-treffers soos Hello, Dolly! Dat hy wêreldwyd bekend is, is ‘n veertjie in sy hoed…
Escape to the bush: luxury family style
For many of us, childhood holidays are remembered as a magical time before the worries of everyday life weighed on us, and the drudgery of chores was a foreign concept. For those seeking to return to this idyll, Morukuru Family Madikwe is the answer.
Exploring Thailand’s Temples: A Fusion of Art, Architecture, and Devotion
The Province of Nan is a wild and mountainous region which borders Laos in the north of Thailand. Here you will find a melting pot of Burmese, Laotian and Thai cultures. Buddhism permeates most aspects of daily life in Northern Thailand. In every town there are temples of prominence. These temples tell a story of local history, they showcase art, and they are what connect many Thai people to one central philosophy of living. To understand the history and the nature of a temple is to understand a community or an area.
Waar die einde van die wêreld begin
Tydens haar Russiese skoolvakansie het FRANSI PHILLIPS in Witdraai die familie van Dawid Kruiper ontmoet, skool gehou in die veld en verskeie kuns- en kultuurprojekte aan die gang gesit. Die einde van die wêreld begin omtrent 200 km noord van Upington.
KAROO ART HOTEL
Op Barrydale is die dorpshotel weer die middelpunt van die dorpslewe. MARLIZA VAN DEN BERG beleef die nuwe Karoo Art Hotel wat onlangs weer sy deure oopgemaak het. Dis laatmiddag toe ek voor die Karoo Art Hotel in Barrydale se hoofstraat stop.
TWEE WEKE IN ’N KLOOSTER
KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK
Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan. Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu van Suid-Afrika.
Dylan Lewis. Beelde. Berge. Begrippe.
In die beeldetuin van Dylan Lewis aan die voet van die magtige hange van berge buite Stellenbosch loop ek roetes deur landskappe, metafore, beelde, fragmente en fantasieë en deur die gedagtewêreld van ’n groot kunstenaar…
SCULPTING THIS EARTH
Sculpting This Earth, the new film from Cape Town’s CineSouth Studios about the work of Stellenbosch artist Strijdom van der Merwe, is one of only a handful of feature-length films about land art worldwide to date…
Brutaal mooi of Brute skoonheid
Brutalisme, wat letterlik verwys na die brute, eerlike gebruik van boumateriaal in ’n gebou, was ’n omstrede beweging in die argitektuur van die middel 20ste eeu en is wyd gekritiseer oral waar sulke geboue verrys het. Dit het ook in Suid-Afrika geland,,,
A sense of place
Humans perceive the world through the five major senses and good design keeps this in mind. DANIEL VAN DER MERWE from LEAF Architects discusses the balance between our senses and our surroundings…
AGTERPLAAS MET STYL
Dis dalk die antitese van ’n winkelsentrum of ’n klap in die gesig van die verbruikerskultuur, maar Victoria Yards in Johannesburg is beslis ’n unieke konsep. Antieke ruïnes is ooglopend bewarenswaardig, maar dit vereis ’n spesiale oog…
Hemelbrood uit Koedoespoort
Hulle mag gewoon voorkom, maar hou hulle allermins met die alledaagse op in hul fabriek in Koedoespoort, Pretoria. MICHÈLE MEYER kuier in die twee wonderwerkers van Mustérion Craft Truffles se rare wêreld.
DAAR’S ‘N VEGAN OP MY VERANDAH
Mymeringe oor die rykdom van kos. Dié bekendstelling is die resultaat van Louis en Bella se eie woorde en ’n heerlike ontmoeting met Bella in ’n koffiewinkel in Darling.
HANNELIE VAN AS het gaan inloer.
KOSVRIENDE VIER VARKVLEISFEES
Weke voor DEKAT se opname vir ’n TV- en stilfotografiesessie met bekende sjefs wat elkeen met ’n gunsteling varkvleisgereg sou opdaag, word ’n Whatsappgroep gestig om almal wat betrokke is bymekaar te snoer onder die vaandel van varkvleisfeestelikheid!
DIE KOK IN DIE HUIS OP DIE DUIN
ELIZE PARKER het met Isabella Niehaus, eienaar van Duinhuis, gaan gesels nadat sy die gesogte Gourmand-prys gewen het. Die boek is uit meer as 30 in die kategorie aangewys as die enigste een wat werklik ’n passie vir onthaal toon.
THE LAST EMPRESS
Emma Chen ‘rules’ her 30-year-old Johannesburg restaurant with a unique love for food that she shares with her patrons. She is the empress of Jozi’s restaurant scene, where quality is rewarded with loyalty and turning tables.
PASTA MET ‘N PUTTANESCASOUS
MAROKKAANSE KOFFIEBEESFILLET
VARKTERREIN
GEROOSTERDE VARKBOUD MET GEBAKTE NEKTARIENS IN VERJUICE
Eksotiese verskansing
Elzilda Becker, die redakteur en uitgewer, wou by die dieper betekenis van maskers uitkom: “Hoe dit jou verander, hoe anders mense lyk met maskers op. Of hoe dit deur die eeue gebruik is om iets weg te steek of iets te beklemtoon…
ERRE: EERLIK EN ELEGANT
Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en Damlinkolleges het in 2012 agtergekom dat hulle mekaar kan komplimenteer en met ’n reeks klere weggespring. Carina as “plat” ontwerper—met ander woorde op papier op ’n tafel—en Natasha as drapeerder…
KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK
Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan. Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu van Suid-Afrika.
Dylan Lewis. Beelde. Berge. Begrippe.
In die beeldetuin van Dylan Lewis aan die voet van die magtige hange van berge buite Stellenbosch loop ek roetes deur landskappe, metafore, beelde, fragmente en fantasieë en deur die gedagtewêreld van ’n groot kunstenaar…
SCULPTING THIS EARTH
Sculpting This Earth, the new film from Cape Town’s CineSouth Studios about the work of Stellenbosch artist Strijdom van der Merwe, is one of only a handful of feature-length films about land art worldwide to date…
Brutaal mooi of Brute skoonheid
Brutalisme, wat letterlik verwys na die brute, eerlike gebruik van boumateriaal in ’n gebou, was ’n omstrede beweging in die argitektuur van die middel 20ste eeu en is wyd gekritiseer oral waar sulke geboue verrys het. Dit het ook in Suid-Afrika geland,,,
A sense of place
Humans perceive the world through the five major senses and good design keeps this in mind. DANIEL VAN DER MERWE from LEAF Architects discusses the balance between our senses and our surroundings…
AGTERPLAAS MET STYL
Dis dalk die antitese van ’n winkelsentrum of ’n klap in die gesig van die verbruikerskultuur, maar Victoria Yards in Johannesburg is beslis ’n unieke konsep. Antieke ruïnes is ooglopend bewarenswaardig, maar dit vereis ’n spesiale oog…
Kuns wat Grense verskuif: Sasol Nuwe Handtekeninge 2024 verras en inspireer
by Elzilda | 4 September 2024 | KUNS BETAALD, KUNS FEATURED POST, KUNS GRATIS | 0 Comments
In die hart van Suid-Afrika se kreatiewe landskap ontluik ‘n nuwe generasie kunstenaars. Die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2024 het nie net rekords gebreek nie, maar ook diep emosionele snare geroer met werke wat die menslike ervaring verken. Van wrewel tot Ubuntu, hierdie uitstalling weerspieël ons nasie se siel deur die oë van opkomende talent. Ontdek hoe Miné Kleynhans se meditasie oor wrewel haar die hoofprys besorg het, en duik in die ryk tapisserie van stories wat ons kollektiewe identiteit vorm.
Gielie Hoffmann: Die lewe se oomblikke vasgevang in ‘Naam Van Dier Dorp’
by Elzilda | 30 August 2024 | BOEKE & KULTUUR FEATURED, BOEKE & KULTUUR GRATIS | 0 Comments
Escape to the bush: luxury family style
by Elzilda | 17 July 2023 | REIS FEATURED, TUISBLAD | 0 Comments
For many of us, childhood holidays are remembered as a magical time before the worries of everyday life weighed on us, and the drudgery of chores was a foreign concept. For those seeking to return to this idyll, Morukuru Family Madikwe is the answer.
Exploring Thailand’s Temples: A Fusion of Art, Architecture, and Devotion
by Elzilda | 26 June 2023 | REIS FEATURED | 0 Comments
The Province of Nan is a wild and mountainous region which borders Laos in the north of Thailand. Here you will find a melting pot of Burmese, Laotian and Thai cultures. Buddhism permeates most aspects of daily life in Northern Thailand. In every town there are temples of prominence. These temples tell a story of local history, they showcase art, and they are what connect many Thai people to one central philosophy of living. To understand the history and the nature of a temple is to understand a community or an area.
KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK
by Elzilda | 1 December 2022 | ARGITEKTUUR & ONTWERP FEATURED, ARGITEKTUUR & ONTWERP GRATIS | 0 Comments
Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan. Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu van Suid-Afrika.
Eksotiese verskansing
by Elzilda | 1 December 2022 | STYL EN LUUKS FEATURED | 0 Comments
Elzilda Becker, die redakteur en uitgewer, wou by die dieper betekenis van maskers uitkom: “Hoe dit jou verander, hoe anders mense lyk met maskers op. Of hoe dit deur die eeue gebruik is om iets weg te steek of iets te beklemtoon…
ERRE: EERLIK EN ELEGANT
by Elzilda | 30 November 2022 | STYL & LUUKS GRATIS | 0 Comments
Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en Damlinkolleges het in 2012 agtergekom dat hulle mekaar kan komplimenteer en met ’n reeks klere weggespring. Carina as “plat” ontwerper—met ander woorde op papier op ’n tafel—en Natasha as drapeerder…
MERINGUE
by Elzilda | 21 November 2022 | KOS & WYN FEATURED, KOS & WYN GRATIS, Uncategorised | 0 Comments
Waar die einde van die wêreld begin
by Elzilda | 19 November 2022 | REIS FEATURED | 0 Comments
Tydens haar Russiese skoolvakansie het FRANSI PHILLIPS in Witdraai die familie van Dawid Kruiper ontmoet, skool gehou in die veld en verskeie kuns- en kultuurprojekte aan die gang gesit. Die einde van die wêreld begin omtrent 200 km noord van Upington.
KAROO ART HOTEL
by Elzilda | 18 November 2022 | REIS FEATURED, REIS GRATIS | 0 Comments