OOS, WES, TUIS BARRYDALE
Oos, Wes, Tuis Barrydale Ná vele omswerwinge op soek na ’n blyplek, het twee lewensmaats onverwags op Barrydale afgekom en besluit om net daar nes te skop. MARLIZA VAN DEN BERG het gaan kyk hoe dit lyk.Oos, Wes, Tuis BarrydalePhotography Ná vele omswerwinge op...
OOS, WES, TUIS BARRYDALE
Vir dekades al is hy ’n bekende modeontwerper. Een wat veral droomtrourokke vir plaaslike en oorsese bruide skep. Die laaste paar jaar maak sy ontwerpersoog ook die binnekant van huise mooi. Hy is veelkantig en sy talent om te skep, te stileer, dinge op ongekende, maar kunstige wyse bymekaar te sit op ’n manier wat leefbaar en huislik is, is grensloos.

DIE GROOT, GUL GASHEER
RENÉE RAUTENBACH het Pretoria se vooraanstaande restauranteur Forti Mazzone by sy nuutste eetplek ontmoet en met springbokcarpaccio en gnocchi om haar aan te moedig gesels oor kos, wyn, kuns, familie, opera en Italië.
MODEWERPER BLOM AL JARE IN NEW YORK
Henry Schickerling ontwerp vir operasterre soos Pretty Yende en Susan Graham, die soul-ikoon Aretha Franklin en televisie se Judge Judy. Hy praat met MARGUERITE VAN WYK oor sy liefde vir opera en vertel staaltjies oor superrykes…

Video titel hier.
Video caption hier.

MNR.HOED IN DIE GROOT APPEL
Albertus Swanepoel – nou al 27 jaar in New York – is gemaklik in die geselskap van grotes soos die Amerikaanse redakteur van Vogue, Anna Wintour, en werk op Broadway-treffers soos Hello, Dolly! Dat hy wêreldwyd bekend is, is ‘n veertjie in sy hoed…