1091 Views |  Like

Kaapstad- Suid-Afrika se beste reisbestemming

Die wêreld se mees gunsteling reiswebwerf, TripAdvisor het Kaapstad onlangs as Suid-Afrika se voorste reisbestemming aangewys.

Johannesburg is vyfde op die lys.

Ander Wes-Kaapse dorpe wat dié lysie behaal het, is onder andere Knysna, Franschhoek, Plettenbergbaai, Constantia, Kampsbaai, Hermanus, Paarl en Stellenbosch.

Kaapstad val ook onder die 25 beste reisbestemmings ter wêreld.

Die volledige lys is as volg:

  1. Cape Town
  2. Knysna
  3. Franschhoek
  4. Plettenberg Bay
  5. Johannesburg
  6. Constantia
  7. Camps Bay
  8. Hermanus
  9. Paarl
  10. Stellenbosch
Facebooktwitter