317 Views |  Like

Iets ongewoons vir die kombuis

Dreamfarm is ’n Australiese maatskappy wat vernuftige produkte vir die kombuis ontwerp en sodoende probleme oplos.

Chopula – spatel wat kan kap
Die unieke kopvorm laat jou toe om kos in ’n warm kastrol te kap terwyl jy jou hand bo en weg van die hitte hou. Die buigsame, groot kop veroorsaak dat dit maklik onder kos in kan gly om dit skoon op te lig of selfs delikate kos in een stuk om te dop. Met die Chopula kan jy die hoekies van kastrolle skoon skraap waar ander spatels nie kan bykom nie.

dreamfarm_chopula_onwhite_dreamfarmblue_4 dreamfarm_chopula_scene_firetruck_3dreamfarm_chopula_scene_firetruck_1

Garject – knoffeldruk- en uitdrukker
Die wêreld se beste knoffeluitdrukker. Dit druk knoffel wat nie geskil is nie uit, skraap self skoon en werp selfs die skil uit. Al die knoffel beland in jou kos, jou hande stink nie en die Garject is feitlik in staat om homself skoon te maak.

dreamfarm_garject_onwhite_charcoal_2 dreamfarm_garject_onwhite_dreamfarmblue_5

Smood – fyngemaal in sekondes
Maak ’n gladde moes in sekondes terwyl dit kos vasvang en deur nou openinge forseer tussen vlekvrye staal kronkelvere. Die sagte veelgrepige handvatsel is ergonomies ontwerp om in verskeie gemaklike en doeltreffende handposisies vasgehou te word.

dreamfarm_smood_onwhite_charcoal_4 dreamfarm_smood_action_2

Clongs – kliksluit tang wat regop sit
Die slim buiging in die Clongs se handvatsel laat die punte na bo wys wanneer jy dit neersit. Jy mors nie op die toonbank nie en die kieme bly weg van jou Clongs en jou kos.

dreamfarm_clongs_onwhite_charcoal_12inch_4dreamfarm_clongs_scene_charcoal_1

Grindenstein – moenie sloer met koffie se moer
Spesiaal ontwerp om op die espresso-masjien se skinkbord te staan, verminder Grindenstein se unieke hoogte rommel op jou kombuistoonbank en boonop pas dit gemaklik in die boonste rak van die skottelgoedwasser.Met elke Grindenstein ontvang jy ’n pamflet wat jou vertel hoe jy die koffiemoer wat versamel, kan herwin as fantastiese natuurlike bemesting vir jou tuin.

dreamfarm_grindenstein_onwhite_steelwool_1 dreamfarm_grindenstein_onwhite_firetruck_5

Dreamfarm is a ‘problem-solving’ Australian company that designs inventive products for the kitchen:

Chopula – Chopping sit up spatula. The unique head shape lets you chop food in a hot pan while keeping your hand up and away from heat. The flexible, large head makes it a spatula that slides easily under food for a clean lift or flip that keeps the most delicate food in one piece. Chopula’s multi-curved head design allows you to scrape the corners of pans that other spatulas can’t reach.

Garject – Garlic press scrape eject. The world’s best garlic press. It presses unpeeled garlic, scrapes itself clean, and even ejects the peel. All of the garlic ends up in your meal, your hands don’t smell and your Garject practically cleans itself in the process.

Smood – Smooth mash made in seconds. Effortlessly creates smooth mash in seconds trapping food and forcing it through the thin gaps between the collapsing stainless steel spring coils. The soft multi-grip handle is ergonomically designed to be held in several comfortable and efficient hand positions

Clongs – Click-lock sit up tongs. The clever bend in Clongs handles keeps their tips up when you put them down. Mess doesn’t hit the deck, your benches and counter top stay clean, and germs stay off your Clongs and out of your food.

Grindenstein – Bang grinds in stein. Specifically designed to be stored on the espresso machine’s drip tray, Grindenstein’s unique height reduces clutter on the kitchen bench top and fits easily in the top rack of the dishwasher. Every Grindenstein comes with an information booklet filled with great ideas on how to recycle the collected coffee grinds as a fantastic natural fertilizer for the garden.

Moonsafari voer Dreamfarm-produkte in en versprei dit in Suid-Afrika. Kontak hulle by: http://www.yuppiechef.com/

 

Facebooktwitter