1346 Views |  Like

‘n Ode aan Moeder Natuur, stylvolle meubels, jong opkomende talent

DEKATv Episode 9 word op 6 Desember om 18:30 op kykNET uitgesaai

Lien Botha het met haar debuutalbum, Wonderboom, stories en beelde oopgeskryf. Soms skrikwekkend, dan weer teer – en soos blare wat van ‘n boom val. Gerard Scholtz het met díe bekende fotograaf oor haar eerste roman gesels. Jacques du Preez en Linda Erasmus kuier by Cottonwood Furniture, ‘n winkel wat bekostigbare Franse meubels aan ‘n spesifieke niche mark verkoop. Hulle gaan maak ook by die winkeleienaars se tuiste ‘n draai. Barclays L’Atelier is een van Suid-Afrika se mees gesogte kunskompetisies. Ontdek die geskiedenis, werk en karakter van L’Atelier, tans in sy 30ste bestaansjaar. Sjef Chantel Dartnall wys ons hoe om heerlike risotto te maak.

Ep100 Delivery.Still002

Lien Botha lees uit Wonderboom, haar debuutalbum voor

Ep100 Delivery.Still007

Jacques du Preez gesels met Philip Botha oor Franse meubels

Ep100 Delivery.Still011

Barclays L’Atelier- ‘n gesogte jaarlikse kunskompetisie

Ep100 Delivery.Still017

Sjef Chantel Dartnall sit heerlike risotto voor

Facebooktwitter