1885 Views |  Like

‘n Liefdesverhaal, eklektiese Clarens en liplekker nagereg

Moenie episode 18 van DEKATv hierdie Sondag, 7 Februarie misloop nie.

Met Vlam in die Sneeu kry lesers ‘n intieme blik op die ontstuimige liefdesverhouding tussen Ingrid Jonker en André P Brink. Linda Erasmus en Jacques du Preez besoek die kunstige dorpie, Clarens in vanaand se eiendomsinsetsel. Ons leer Charlene Brouwer van Dis ek, Anna beter ken en sjef Chantel Dartnall maak ‘n heerlike nagereg in Consol bottels.

VLAM IN DIE SNEEU.mov.00_01_14_03.Still001

Petrovna Metelerkamp gesels oor die boek, Vlam in die Sneeu

Eps109 V1 LOGO.00_10_32_09.Still024

Jacques du Preez gesels met Karen Hickman oor haar gastehuis, Kalm in Clarens

Eps109 V1 LOGO.00_01_31_21.Still018

Ons leer Charlene Brouwer, hoofaktrise van die Afrikaanse film, Dis ek, Anna, beter ken

Eps109 V1 LOGO.00_20_00_16.Still028

Sjef Chantel Dartnall maak ‘n smullekker nagereg in Consol bottels

DEKATv word met trots deur Volvo, Cordev en Fine & Country geborg.

Facebooktwitter