3259 Views |  Like

Afrikaanse filosofie, versteekte juweeltjies en wynproe

Moenie die twintigste episode van DEKATv hierdie Sondag, 21 Februarie op kykNET, kanaal 144 om 18:30 misloop nie.

Ep111Delivery_2.00_02_36_03.Still005

Pieter Duvenage gesels met Gerard Scholtz oor sy boek

Ep111Delivery_2.00_08_48_18.Still012

Linda Erasmus en Marliza van den Berg is vanaand in Knysna

Ep111Delivery_2.00_16_05_05.Still020

Een van Sjef Chantel Dartnall se skeppings by die Romanee Conti ete

Ep111Delivery_2.00_21_31_12.Still022

A “cheese platter” is on the menu today

Gerard Scholtz gesels met prof Pieter Duvenhage oor sy boek Die verskynsel van ‘n Afrikaanse Filosofie. Hulle ondersoek die redes waarom hierdie verskynsel in ‘n groot mate ‘n ondergrondse tradisie gebly het. Ons kuier vanaand in Knysna en ontdek die dorp se versteekte juweeltjies. Sjef Chantel Dartnall kook ‘n storm los by die uitsonderlike Romanee Conti ete en ‘n smullekker kaasgereg is vandag op die spyskaart.

Facebooktwitter