DEKAT 360 News

Kleurryke Tanya O’Connor oor hoekom inkleur terapeuties is

Inkleur het inderdaad die wêreld se volwassenes na hul kryte laat gryp en nie sommer net omdat dit ‘n gier is nie. Dit is bewys om ongelooflik terapeuties te wees én is heelwat goedkoper as ‘n uur op jou terapeut se rusbank. Tanya O’Connor het self die helende krag van inkleur ervaar, aldus die rede vir die skepping van haar reeks inkleurboeke, om ander mense te kan help. Haar eerste boek was Hallo, lewe; Kom, kleur in! gevolg deur Kom, kleur saam in!: Karnaval van drome tot haar nuutste vrystelling, Colour Brings Hope. Volgens Tanya, is "inkleur my wegloop na…

More

Bekommernis oor samboktaktiek in taaldebakel

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is bekommerd oor gemoedere in die huidige taaldebat waar studente 'n sambok gebruik het om hulle protes teen die taalsituasie by die Landboukollege Elsenburg, Stellenbosch krag by te sit.  Studente wat hulle aan hierdie soort gedrag skuldig maak, se diskoers oor die plek van taal in onderwys laat veel te wense oor. Dit getuig van gebrekkige insig in die werklikheid van die Suid-Afrikaanse onderwystaalbedeling, het die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, prof. Anne-Marie Beukes, gesê. Volgens 'n woordvoerder van Elsenburg het die rus intussen weergekeer en is besluit tot 'n redelike gesprek. In die lig van onlangse…

More

Die watervloed

Deur Estelle De Wet ‘n Paar weke gelede het ek hulle gewaar. Op ‘n helder somersdag vanaf my balkon. In ‘n tuimelende dans oor die gholfbaan. Dan sirkelend oor die bure se huis. Daarna die afpyl op die dak. Noodgedwonge skuins sit. Vasklou. Koppies wat soekend al in die rondte draai. As een hop, naboots die ander een. Soms hop hulle gelyktydig. Vir ‘n paar dae was dit ‘n gesirkel, ‘n geskuinssit, ‘n onsekere gerondsit. Toe hop hulle binne die geut. Droog en vol blare na ‘n lang Somer. Stertvere het tevrede gesprei om waaiers te vorm. Vere was gepluk.…

More

Nuwe beskermheer vir Hidden Farm

HIDDEN FARM, een van twee eiendomme waaruit die bekroonde Hidden Valley wyn-handelsmerk in die Helderberg bestaan, is verkoop. Die tweede plaas, Lands End by Elim, bly voorlopig die eiendom van Dave Hidden. Hidden Farm, hoog bo die Annandale-pad tussen Somerset-Wes en Stellenbosch, is deur die voormalige Capitec Bank hoof uitvoerende beampte, Riaan Stassen, gekoop as ’n lopende onderneming. Dit sluit die wynkelder, olie- en tafel olyfbesigheid en die gewilde restaurant, Overture, in. “Dit was nie ’n maklike besluit om te verkoop nie,” erken Dave Hidden, “want dit het beteken dat ek my droom van meer as 50 jaar moes laat gaan.…

More

A Mexican Pueblo becomes a massive mural

A youth organization and street art group—has transformed a Mexican hillside into one of the world’s largest murals. The Mexican government commissioned the creation of the massive art work as a way to revitalize the small Sinoloa pueblo—which has been called “the drug capital of Mexico.” Germen Crew (similar to Haas&Hahn's project in Brazil) spent five months painting the white-washed walls of over 200 homes, resulting in a spectacular, unified mural when viewed from afar. The government hopes the artwork will ignite a new sense of pride in the community.

More

Tiger en Koningin Von Katzen

My skuilnaam is Grys Hond. Omtrent niemand weet dit nie, omdat ek maar min in Afrikaans skryf. Dis omdat ek mal was oor Geel-Oog Weimeraners. Hulle is nou almal dood, maar hulle malligheid bly nog, ruik nog, byt nog in my. My laerskooltjie was Die Poort Skool, op Derdepoort, buite Pretoria, en ons leuse was ‘Skouer aan die wiel’. Dis seker omdat ek nou so êffe voor op die wa is. Eendag, jare na die tye van Verwoerd en Elvis, is ek op toer deur die berg Koninkryk van Lekkersoet. Dis nou in ‘n bakkie en nie ‘n ossewa nie.…

More

Woman in black

I think of you, women dressed in black, sometimes grey, sometimes blue, but mostly black. You thrill me more than the rock song of that long-legged woman dressed in black. The niqab covers your head and face and then flows down into the abaya to curtain the shape of your body, leaving a slit for your eyes to glimpse the turning of the world. You move all over the lands where the muezzin calls to prayer, where the Prophet Muhammad ( عليه السلام‎, ʿalayhi as-salām’ – Peace be upon him) extends the words of Allah through the holy Qur’an. You are…

More

Vrou in swart

Ek dink aan jou, vrou geklee in swart, soms grys, soms blou; maar hoofsaaklik in swart. Jy gryp my meer aan as die rockliedjie van daardie langbeenvrou in swart geklee. Die niqab bedek jou kop en gesig en vloei dan af na die abaya om jou liggaam soos ’n gordyn te verbloem, met ’n gleuf waardeur jou oë die wenteling van die wêreld skrams kan sien. Jy beweeg deur al die lande waar die muezzin roep om gebed, waar die profeet Mohammed ( عليه السلام‎ – ʿalayhi as-salām’ – vrede vir hom) die woorde van Allah deur die heilige Koran versprei.…

More

Jaguar XF attempted high-wire crossing

The new Jaguar XF was revealed in London when British stuntman, Jim Dowdall attempted a thrilling high-wire water crossing, the longest distance driven on a wire by a vehicle. The fascinating journey of the luxury sedan took place just one week before its public motor show debut in New York in an all-new aluminium-intensive Jaguar XF using wires just over an inch thick. First launched in autumn 2007, the Jaguar XF displays luxury features with innovative design and refined engineering performance. The XF is Jaguar’s best selling and most awarded vehicle in the current product range. Jaguar’s Director of Design,…

More

Donnalee’s world of wonder

She dreams, and she realises dreams. This is how Donnalee Roberts has lived since she was little, because it is what her parents have taught her: that no dream is too big. Donnalee Roberts’s latest role is in Ballade vir ‘n Enkeling, which opens in theatres on 20 March. She plays the role of the journalist Carina Human who is put on the trail of the famous – and missing – writer, Jacques Reinhard. It is during this detective search that all the intrigues and dramas unfold from the pen of Leon van Nierop – they kept us all glued…

More